Venter Family Tree - News

Another innovator is Jabulani Ntuli, whose family went from living on a child grant to getting involved in the tree-preneur programme. Wildlands explains on its Web site that planting out the growing seedlings into potting bags or plastic containers

In his March study, he and his team probed seawater samples from the J. Craig Venter Institute's Global Ocean Sampling Expedition, an around-the-world venture that aims to find novel organisms by sequencing the mix of marine DNA.
Venter Family » VenterBond – “Blog” 16-11
Goeiedag mede-Venters en Vriende!
Vandag (die dag wanneer ek begin skryf) is dit 16 Junie. Mens kan baie dinge betreffende hierdie datum sê, maar as jy ‘n Venter is, dan stem jy tien teen een saam met die sienings van iemand soos Theo Venter van NWU, PUK oor die meeste sake van die dag. Hy is ‘n man na wie mens kan luister – ek het hom vanmiddag weer oor RSG hoor praat. Meer hoef ek nie te sê nie!
Venter Familiesake
Ek gebruik hierdie opskrif, want dit dek ‘n wye veld – spesifiek ook oor ‘n paar dinge wat ek graag wil duidelik maak.
U weet almal dat Prof. Barend Venter die navorser is van die Venter-familie van Suid-Afrika. Hy is o.a. verantwoordelik vir die Venter-geslagsregisters in GISA, vol. 14.
Prof. Barend is druk besig met die afrondingswerk aan sy boek oor die opgedateerde Venter-stamboom, oftewel die geslagsregisters van die Venter-familie, en daar word gehoop dat die boek binne die afsienbare toekoms voltooi en gepubliseer sal word.
Hierdie omvangryke werk hou hom so besig dat hy nie altyd die tyd kry om op familielede se e-posse te reageer nie, maar u kan verseker wees dat hy aandag gee aan alle e-posse wat hy ontvang. Hy het my gevra om dit vir u te sê. Die inligting in u e-posse, en in enige aanhegsels, word in sy databasis bygewerk.
Ek dink dis ook nodig om te sê dat, aangesien ons nog nie ‘n volwaardige Venter Familiebond het nie, die verskillende persone wat met Venter-familiesake te doen het, totaal onafhanklik van mekaar werk. Prof. Barend is besig met die Venter-stamboom (familieregister), Christiaan Venter is die stigter en webmeester van www.venter.ws (‘Die Venters van SA’), Christo Venter het sy eie webblad en hy borg ook die Engelstalige webblad, www.venter.co . IBSN Ventures Pty Ltd het ‘n eie webblad, http://venter.ibsn.net.au/ , en die VenterBlogs word goedgunstiglik op die webblad geplaas. Die skrywer van die VenterBlogs is ekself (Piet Venter), en ek dra die verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan; vir dit wat miskien goed kan wees, en vir dit wat miskien nie so goed is nie – ja, ek moet pa staan vir enige gebreke!
Familielede kan Prof. Barend Venter kontak by: twyfelpoort@gmail.com
My eie kontakbesonderhede is: pr.venter@telkomsa.net
Die Johannes Venter Familiebond
Dit is die naam wat gekies is deur die aanvanklike elf SA deelnemers aan die Venter Surname DNA Project van Family Tree DNA in die VSA. Ek kan nie meer presies onthou hoe (en in watter volgorde) alles gebeur het nie, maar daar het by ons ‘n behoefte ontstaan om ‘n Venter Familiewapen geregistreer te kry – ons het dit beskou as ‘n aanloop in die proses om ‘n volwaardige Venter Familiebond gestig te kry. Ons kon onsself nie die Venter Familiebond noem nie, want ons het nie alle Venters verteenwoordig nie. Ons moes egter wél se wapen. (Dit is gedoen teen die agtergrond van die feit dat die Pama-wapen met die rooi leeuagtige figuur, wat deur baie mense beskou word as dié Venter-familiewapen, nog nooit geregistreer is deur die Buro vir Heraldiek nie, en ook nie, volgens ‘n beleidsbeslissing, presies soos wat ons dié wapen ken, só geregistreer sal kan word nie).
Venter Family Tree - Bookshelf
The Syringa Tree
... nor speak properlv, thev lived in peeling houses with broken-down cars in neighboring Fountainblue — like the inbred Stinkfoot Venter family down there, ...History of education, origin, fundamental structures, nature and being
The history of education displays the family tree of our education ; pedagogics as a whole, but particularly didactics must be abstruse enough to detect in ...Flemish DNA & Ancestry, History of Three Families Over Five Centuries Using Conventional and Genetic Genealogy
DNA testing complements conventional genealogy. Both conventional and genetic genealogy can contribute to a more comprehensive family history. ...Something to Write Home About, Reflections From the Heart of History
Nance, employed by the United Nations, interrupted a story of how her family escaped rape and killings to show me a great cotton tree thick with fruit bats. ...House & garden
Designs: Left, Eagle; Venter, Family Tree; Right, Grape. Black cast iron construction. AIxq available— Congress Kodachrome playing cards in double decks ...Day-after-day News Directory
Venters of South Africa
Venter family tree, crest, places, photos, history.
Venters of South Africa - History and Family Tree
Venter Family Tree. Skakel na Afrikaans. Here we have a look at what we know about the progenitor of the Venters and we also have a look at what we don't know. ...
Families - Venter Web Site - MyHeritage.com
Families of the Venter Web Site on MyHeritage.com. MyHeritage.com is the best place for families online.
Venter Home Page
The Internet Home of the World-wide Venter Clan. Understanding the particulars of one's family name and history can be the source of great pride and satisfaction. ...
Family Tree DNA - The Venter Surname DNA Project
The origins of the Venter surname are believed to be limited to just a few (possibly very ... Family Tree DNA - Genealogy by Genetics, Ltd. World Headquarters ...